Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Khan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 38 resensies vir Premier Guest House
Netheid
3.4/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.4/5
Miriam S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam S
Enkelreisiger

Dit was aangenaam.

Ek het dit geniet, veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary T

Comfortable.

My adult son and I had a great time. Thanks for your assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micheal S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheal S
Saam met vriende

Nice place to be.

Very good. Will go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareleze D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mareleze D
Gesin met tieners

Ok.

Ontvangs is baie ongeskik. Geen lugversorging in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacklin D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacklin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ytstend.

Ek sal dit beslis weet, daarna om die diens te gaan. Alles was heelwat goed, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abdul H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Abdul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swakste plek waar ek nog gebly het.

Nee glad nie lekker gebly. Toilet het aanhoudend geloop. Geen deur aan die toilet nie. Mure was vuil. Geen afstandsbeheer vir hulp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anshesia O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anshesia O
Saam met vriende

Relaxing.

It was a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lona S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worst experience.

My room was dirty, fridge had someone else's food and cooldrink all over the fridge. I had to tell the receptionist to take it out and she told me someone asked her to keep that food, but why in a fridge that will be used by guests and why was the fridge dirty? No hot water for a shower. Worst experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ranwill S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ranwill S

Matras kliphard, geen voorsiening vir beurtkrag, wifi spoed baie goed.

Skoon kamer ontvang, behalwe vir die klomp seeskulpe wat ons gekry het in die kaste. Matras was kliphard - die twee nagte het ek en my familie sleg geslaap. Geen voorsiening vir beurtkrag nie. TV was ook 'n probleem gewees, was nie een keer in 'n werkende toestand nie. Kombuis het ook nie al die benodighede vir selfsorg nie, of dit was nie in 'n werkende toestand nie. Die stort was geblok gewees, as ons klaar gestort het, en kan ook nie jou toiletries in die stort neersit nie. Geen plek om dit neer te sit nie - onhigiënies. Geen prob vir handewasbak nie. Wifi spoed uitstekend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim C
Saam met vriende

Lovely. Comfortable. Very nice.

As always you guys never disappoint. Service is always awesome. Clean. Tidy. Relaxing place to be. Always enjoy my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Granvill S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Granvill S

Misleidend.

Glad nie wat hul webtuiste adverteer nie. Baie onnet en ongeorganiseerd. Die hulp is baie onvriendelik. Toegang tot perseel was 'n probleem, geen heksleutel beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Langomso M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Langomso M
Saam met vriende

Exceptional.

The place was amazing and the service was exceptional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Busisiwe B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Busisiwe B
Saam met vriende

The place is a dumb! I should have known by the price that I shouldn't book there.

Pictures on the website must be old because it was just a disaster. It's filthy, our rooms were not cleaned during our stay. Our white towel was dirty and stained. No fresh towels. There's no dustbin in our rooms. There's not enough parking area. Some people's cars were parked outside because only 2 cars can park inside. We were told there was security but nothing! The beds are old and uncomfortable. The bedding is filthy and not up to guesthouse standards. Our stay was just terrible! The so-called manager didn't want to give us the remote for the gate. We literally had to force her to call the owner because she was refusing. The shower was dirty and had different hair types. The toilet seat was stained and had a purple colour. The basin leaks when you open the tap. There's a sign not to smoke in rooms. Our room has a cigarette smell even when the window is open. The manager is not friendly and professional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bangiwe M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Bangiwe M
Saam met vriende

It was nothing like what was advertised. The pictures have a false representation of what the actual place looks like and has.

I would not recommend this place to anyone. What was advertised was not what we got, and the receipt was not operational for 24/7.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Greg O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a good stay overall.

My wife and I were, however, both disconcerted by a couple of factors. Firstly, we were not given a remote for the safety gate on our arrival which meant we had to wait every time to be let out. There was also a faulty night light in the passage which switched on and off throughout the night which affected our sleep! Was also concerned about the safety of our car when we had to park outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Helena B
Besigheidsreis

Nie die geld werd nie.

Totale gebou en erf onnet met mure wat afdop en kraak. Deurhandvatsels is los en deure sit vas. Algemene onderhoud is nie gedoen. Kamers baie klein, yskas se vrieshokkie was vol gevriesde rooi water, geen spieël, asblikkie in badkamer. Los spieël staan in kamer op vloer wat veiligheidsrisiko is. Stof onder bed, bedkassie het leë wyn bottel in gehad. Ventilasie swak en geen plek om te sit en werk nie. Kamer baie kleiner as wat op foto is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomsa C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomsa C
Enkelreisiger

Comfortable.

The accommodation is very nice and in a nice neighborhood, however, they could do better on their cleanliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vianca C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vianca C

Dit was baie ongemaklik om nie te kan beweeg soos ons wou nie, ons moes elke keer die ontvangsdame bel om die hek oop te sluit en die parkering was ook 'n probleem.

Gee vir elke gas 'n sleutel van die hekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic.

The stay was perfect. I would go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie L
Saam met vriende

The Guest House was very clean and the personnel was very friendly.

The kitchen has to be shared by all the guests and is not very well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim C
Saam met vriende

My stay there is always amazing.

I would like to thank you guys for my awesome stay. You have outdone yourself again. Warm welcome. Pleasant people. Great and excellent place to relax and reload.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Willem M
Saam met vriende

Die kuier was baie beter as ek nie op die perseel was nie. Die mini-kombuis is met absoluut niks toegerus nie. Nie 'n glas, lepel of 'n bord nie siende dat dit 'n selfsorgeenheid is. Die stort was net so pateties. Dit voel of net een persoon op 'n slag kan shower.

Die plek is nie te bad nie. Die ontvangsdame slaap in die ontvangskantoor. Toegang tot en met die perseel is moeilik aangesien jy net 'n sleutel het vir jou kamerdeur. Die reuk in my kamer van die toilet het soos wat wasgoed geruik wat lank gelê het. Die ontvangsdame moes 'n spieël in haar kamer gaan haal toe ek wou skeer. Ek dink net daaraan as dit moet reën en jy kom daaraan en die ontvangsdame slaap dan is jy papnat gereën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Mark H
Saam met vriende

Had a problem with access a couple of times.

Problems with toilet. Problem with shower. Problem with safe parking. The area is not the safest as there are a lot of weird people walking around. When struggling to get in or out of the premises I did not feel safe. Pool was dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Kevin S
Saam met vriende

The pool was dirty. They said we should be there by 2, but when we got there the place was still dirty and we had to wait outside.

The bedroom was fine, but for the kitchen and backyard area, it's a no from me. There was basically no cutlery. We had to work with whatever there was. They gave one DStv channel that was playing snowy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex D

See below.

My staff was very pleased with their stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanetta F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanetta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a lovely stay, just don't like the shower taps, could really not take a proper shower.

Was a lovely overnight place. We had some loud neighbours but they were put out by the owners of the place I'm really pleased with that. The shower however was not convenient, I could shower properly because that tap they have is just not nice, they should really change it. Furthermore we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jenny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not very comfortable.

Was no receptionist to welcome us to take us through our 4 day stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome and relaxing.

We as a couple really enjoyed our relaxed and breathtaking stay. I would recommend it to a couple or individuals that are looking for true relaxation. Thanka a lot guys for your awesome service and sharing your beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharief R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharief R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Really enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juzaida J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juzaida J
Saam met vriende

Dit was privaat, ja, maar baie onrustig.

Daar was aan ons gesê dat daar nie geraas toegelaat word nie. Maar tog was daar geraas van sekere gaste en hulle het geraas tor 5 uur toe die volgende oggend wat onregverdig is teenoor ons. Ons het niks daardie aand geslaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almari B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Almari B
Besigheidsreis

Instructed not to be used again.

Fiona did not feel safe and the place had a terrible smell. Value for money if you are working with a lower budget, with its own challenges.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J W O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
J W O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verdomp uiters swak.

Julle het vir my gesê dit is self-catering, sonder om snaaks te wees, weet julle wat in die plek moet wees om aan die self-catering vereiste te voldoen? Ek slaap al in B&B vandat hotelle uit die mode gegaan het, en dit oor die hele RSA. Indien 'n boer vir my sê slaap in my stoor dan weet ek wat ek gaan kry, geen beloftes van hoe goed dit is nie. Daardie plek is vir kontrakwerkers, dit is tyd dat julle moet weet hoe die plek lyk, dit is waarom ek altyd my eie bespreking wil doen, want dan weet ek wat ek gaan kry. Ek het nou twee keer deur julle bespreek, want dit was die eerste en laaste keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Couldn't have asked for anything better.

An amazing place to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vasco-rylaan 77, Goodwood, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ca5d8b3d43e519a7126a827fd167553565393f02c2a074eaadd72d9e3c3bea494f86046208c3cd0ebc530dc9105bd61fd32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 38 5 1 4 77 Vasco Boulevard Goodwood 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.90509 18.55672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem