LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Gastehuis in Riviera

Pretoria Inn Self Catering Guesthouse



  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 151 Soutpansberg Road, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Pretoria Inn Pretoria Inn Self Catering Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die Riviera-woonbuurt van Pretoria. Dié gastehuis is 'n ou Pretoriaanse huis met houtvloere en staalplafonne.

Pretoria Inn het 1 gastekamer met 'n dubbelbed, TV, yskassie, lessenaar en 'n ketel. Die kamer het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Gemeenskaplike leefareas, WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area en 'n lapa is beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word 'n wasmasjien voorsien.

Die gastehuis is sowat 2 minute vanaf 'n groot park en 7 minute se ry vanaf die Uniegeboue. Die Steve Biko Akademiese Hospitaal is omtrent 5 minute hiervandaan en die Eugene Marais Hospitaal sowat 11 minute ver. Menlyn Mall is bykans 13 minute vanaf Pretoria Inn.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Tennisbaan
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Persoonlike kluis
Afrikaans

Kamers

Kamer 7 Selfsorg
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 7 het 'n dubbelbed, TV, yskassie, lessenaar en 'n ketel. Hierdie kamer het toegang tot 'n gedeelde badkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe is net vir verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 1 Selfsorg
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 1 is ruim en goed gemeubileer. Dis ideaal vir reisigers wat ruimte nodig het of kan as gesinskamer gebruik word. Die kamer het 'n komvenster met gemaklike stoele wat ideaal is vir lees. Kamer 1 het 'n yskaskassie, koffiestasie, TV, waaier en 'n lessenaar. Daar is gemeenskaplike areas en 'n badkamer wat gedeel moet word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 2 Selfsorg
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ruim kamer is gerieflik ingerig en het 'n leeshoekie en baaivenster. Daar is 'n klein en suite-badkamertjie met 'n toilet, wasbak en stort. Verder is daar ook 'n ingeboude kas, 'n yskassie, waaier, TV en 'n koffiestasie. Die kamer is met 'n koningingrootte- en enkelbed ingerig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 4 Selfsorg
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is medium-grootte en lekker helder. Daar is 'n dubbelbed, 'n TV, yskassie, kluis, waaier en 'n koffiestasie. 'n Klein wasbakkie is in die hoek beskikbaar en die kamer het nie 'n en suite-badkamer nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 8 Selfsorg
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié klein kamertjie het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n lessenaar, yskassie, TV, kluis, waaier en 'n koffiestasie. Die kamer het nie 'n en suite-badkamer nie, maar wel toegang tot gemeenskaplike badkamers.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Hester Louisa D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2026
Soraya M
Gesin met tieners
5.0
Very peaceful and the owner was very accommodating. The staff was excellent and very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Pamela M
Saam met lewensmaat
5.0
Neat and calm. The stay was enjoyable and calm. I could get the things I needed without struggle. Also, my goods were kept safely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Karin S
5.0
Gemaklik, stil, vriendelik. Baie lekker gebly, dankie vir die gasvryheid.
Sep 2026
Riana J
5.0
Can't wait to visit again. Fantastic place to stay. Friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026

4/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Hester Louisa D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soraya M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Very peaceful and the owner was very accommodating. The staff was excellent and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Neat and calm. The stay was enjoyable and calm. I could get the things I needed without struggle. Also, my goods were kept safely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Gemaklik, stil, vriendelik. Baie lekker gebly, dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana J
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Can't wait to visit again. Fantastic place to stay. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebohang M
1 nag
5.0
Apr 2026

Okay. It was a clean place. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia O
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Baie lekker en baie lekker geslaap. Ja, baie lekker gebly. Baie vriendelik verwelkom en gehelp. Die parkering was net 'n bietjie van 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2026

Goeie bed en die huis was stil in die aand. Die bed is ferm en ek het lekker geslaap. Daar is attention to detail nodig op 'n paar goed. Te veel meubels vir die spasie in die kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anette L
1 nag ⋅ Gesin met tieners
2.4
Mrt 2026

Sal nie weer daar boek nie. Hulle kamers was okay, maar hulle het nie eers koffie in die tweede kamer gehad nie, en daar is gelawaai tot 10 uur in die aand.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Pretoria Inn Self Catering Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Kamer 7 Selfsorg
Tariewe is net vir verblyf.
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

151 Soutpansberg Road, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFuVAiXsJwvUFV2ircRsCZNNZ9WxpxHWgNzQX6Cpl1zgynqJzm9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 63 5 1 4 151 Soutpansberg Road Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.734507422068 28.215580271164
Soek in 'n groter streek