Pretoria Inn Self Catering Guesthouse
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soutpansbergweg 151, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pretoria Inn Pretoria Inn Self Catering Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die Riviera-woonbuurt van Pretoria. Dié gastehuis is 'n ou Pretoriaanse huis met houtvloere en staalplafonne.
Pretoria Inn het 1 gastekamer met 'n dubbelbed, TV, yskassie, lessenaar en 'n ketel. Die kamer het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Gemeenskaplike leefareas, WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area en 'n lapa is beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word 'n wasmasjien voorsien.
Die gastehuis is sowat 2 minute vanaf 'n groot park en 7 minute se ry vanaf die Uniegeboue. Die Steve Biko Akademiese Hospitaal is omtrent 5 minute hiervandaan en die Eugene Marais Hospitaal sowat 11 minute ver. Menlyn Mall is bykans 13 minute vanaf Pretoria Inn.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Russies
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Soutpansbergweg 151, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Pretoria Inn Self Catering Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Riviera Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soutpansbergweg 151, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng