Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Bay Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 1830, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R11 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pringle Bay Villa is 'n versteekte juweel in Pringlebaai, 'n outentieke en bekoorlike kusdorpie met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Die baai het 'n oorvloed seelewe en is gewild vir kreefduik en branderplankry. Die wit sandstrande lok baie besoekers en Tafelberg en Kaappunt kan op mooi dae van die baai af gesien word.

Die villa beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers, 'n aparte gastetoilet en 'n dubbelmotorhuis. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die pragtige villa het 'n kombuis wat met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, oond, mikrogolf, gasstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die villa het ook 'n sonkragstelsel en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die villa bied direkte toegang tot die strand vir gaste wat graag wil gaan swem of net luilekker langs die see wil gaan stap. In die winter is hierdie die perfekte romantiese wegbreekplekkie aangesien gaste steeds die vars seelug kan geniet terwyl hulle knus tussen 2 kaggelvure opkrul.

Pringle Bay Villa is 84 km van Kaapstad en 69 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Hermanus en die gewilde Hemel-en-Aarde-wynroete is net 60 km ver.

Die villa is ook naby Kleinmond en Arabella Gholfbane, voetslaan- en bergfietsroetes, die groot pikkewynkolonie in Bettysbaai en die Harold Porter Natuurreservaat. Boonop is die villa stapafstand vanaf lieflike klein winkels, koffiewinkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Pringle Bay Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Pringle Bay Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Spanish Farm Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Jaar gelys 9

Ligging

  • Kusweg 1830, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pringle Bay Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R11 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R11 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 1830, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACVFpkZ86CTkIEZCQxHXjL25XNQzlFu1MjbxFgCO2mq983Srwy5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 700 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1830 Beach Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.347094183252 18.82563775215
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem