+21
Selfsorg in Pringlebaai

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Naweekaanbod
Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Mrt 2026 tot 31 Mrt 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat die eiendom trappe het as gevolg van die verhewe ligging en dit is dus nie geskik vir gaste met roelstoele nie.
Die internet is sterk, selfs tydens beurtkrag.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek

603 Allan Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98578a00fe0539be613ae1a03cab108118ca955f6bd3fea5f690cc310b34f9532795f6c51e79d5c9583d6c40c66e42c8d7bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 603 Allan Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.341275649549 18.832164506152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang