Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prospect Farm Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 218, Klyne Fontyn Plaas, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Prospect Farm Cottages bied selfsorgverblyf aan die voet van die Outeniekwaberge in Geelhoutboom, George. Die verblyf is ideaal vir gaste wat van die gedruis van die stadslewe wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in 2 grasdak-selfsorgkothuise. Elke kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapakmer en 2 badkamers. Die slaapkamers het gemaklike beddens, gehaltelinne en badhanddoeke. Elke kothuis het 'n goed toegeruste kombuis, sitarea en 'n eetarea met 'n elektriese kaggel. Die eenhede het ook privaat braaigeriewe. Elke kothuis het 'n TV met sekere DStv-kanale en beperkte WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde onderdak-lapa, 'n klipswembad en veilige onderdakparkeerplek. Daar is ook 'n kinderspeelarea en lowerryke grasperke waar kinders kan baljaar. Die plaas en omgewing bied 'n rits aktiwiteite insluitend veilige en privaat stap- en drafroetes in die natuurlike woud en op die plaas, bergfietsroetes, piekniekplek, visvang, gholf en swemstrande. Gaste kan ook net ontspan en die rustige plaaslewe geniet.

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien daar kragopwekkers is. Die verblyf is net 12 km vanaf Fancourt Golf Estate, 13 km vanaf George Lughawe, 22 km vanaf George se middedorp en 22 km vanaf die naaste strande wat in Heroldsbaai en Glentana is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Prospect Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Ligging

  • Plaas 218, Klyne Fontyn Plaas, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prospect Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 218, Klyne Fontyn Plaas, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db5ac42742ae6a78e4afac483f473bad6987e005f0947542923dba094f29ad4612f63232270715929746557bac46ce54693?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Farm 218 Klyne Fontyn Farm 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93250434942 22.304663141258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem