Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Chalet

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Protea Chalet
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chamaine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamaine V
Enkelreisiger

Feeling refreshed and ready to take the year on.

Excellent, calm, entertaining, homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Besigheidsreis

Perfek.

Alles wat ons nodig gehad het en baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda M
Saam met vriende

Was baie gerieflik en goed uiteengesit.

Woonstel was toegerus vir die nodigste toebehore en heerlike kuierplek. Gerieflik loopafstand in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blomme gekyk.

Goeie ligging, goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Enkelreisiger

Rustig, stil en veilig.

Vriendelike ontvangs. Gerieflik genoeg vir 'n dag of twee se oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S
Enkelreisiger

Met aankoms het eienaar my verwelkom. Baie vriendelik, die plek is mooi netjies en skoon en dit was baie rustig. Het dit geniet.

Die eienaar is baie vriendelik. Plekkie is geleë in 'n rustige area, asook die markie wat hulle verkope hou op Saterdae het die lekkerste vrugte gehad. Die plekkie is ook naby aan winkels so dis lekker om te stap tot daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en veilig.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Lekker geslaap op goeie matrasse en die stort werk perfek in die netjiese badkamer. Baie dankie Charles. Protea bo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 m van die Hoofstraat af, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c174ceb6030b3f592d2735874df5e51b7f89d26a72006d1747bb44d1b210c1d6421bdae2c9dd6982a4807170a745abc473f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 90m from Hoof Straat Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.179095899254 18.894395100208
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem