LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Protea Cottage | LekkeSlaap
+10

Protea Cottage

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mare-straat 612, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Protea Cottage is 'n knus, klein kothuis in die bekoorlike dorp Dullstroom. Die selfsorgkothuis wat gesinsvriendelik is, is ideaal vir ’n wegbreek met ’n ruim speelarea vir kinders, veilige parkeerplek, satelliet-TV en gratis WiFi.

Die kothuis het 'n kamer met ’n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 2 klein kinders of 1 ouer kind in die sitarea. 'n Bababedjie is ook op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n klein tweeplaatstoof, oond, yskas, 'n mikrogolfoond. ketel en broodrooster in. In die leefarea is daar 2 sytafels, 2 rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar en daar is 'n groot stoep vanwaar gaste die uitsig kan geniet. Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Protea Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Protea Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Mare-straat 612, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Protea Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
per nag (plek vir 3)
Vanaf R695
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mare-straat 612, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15774942f7f66ebc35d3ab7b1a1ce9d118b8f284c1f9d12c70f9a384e5e740b7d3ea3b079cf47ddcacec3a969bfb495466af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695  per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 612 Mare Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.41752 30.099255
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!