Protea Guest Accommodation
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aristealaan 39, Welgedacht Estate, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Protea Guest Accommodation bied verblyf in Bellville. Die verblyf is sentraal geleë, net 'n entjie se ry vanaf winkelsentrums, hospitale en restaurante.
Verblyf beskik oor 4 woonstelle met privaat ingange en parkering. Die Wes-woonstel is die grootste eenheid met 'n aparte slaapkamer. Die slaap kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n moderne goed toegeruste kombuis, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die Noord-eenheid is 'n sonnige eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n pragtige uitsig vanaf die balkon. Die Oos-woonstel het ook 'n aparte slaapkamer en koninginggrootte-bed. Die Tuinwoonstel is 'n lieflike eenheid met 'n koninginggrootte-bed.
Die eenhede het kombuisies met basiese selfsorggeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.
Al die eenhede het 'n Smart TV. Netflix is beskikbaar.
Daar is verskeie besienswaardighede in die area, soos Tyger Valley- en Willowbridge-winkelsentrum, Bellville Gholfklub, Cool Runnings Toboggan Track en GrandWest Casino. Dit is ook op die Durbanville Wynroete en is 30 minute se sy vanaf swemstrande, Tafelberg en verskeie staproetes.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Aristealaan 39, Welgedacht Estate, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Protea Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aristealaan 39, Welgedacht Estate, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18