Provence Guest House
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R501, Plot 131 Kolonieplaas Boskop, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Provence Guest House is net 7 km buite Potchefstroom geleë op die R501 in die rigting van Carletonville. Die plaas bied 'n rustige atmosfeer met groot tuine.
Die gastehuis beskik oor 2 smaakvol versierde kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is ook waaiers, tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan die pool-tafel, swembad en braaigeriewe benut. Ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien. Elke kamer het sy eie privaat ingang en parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.9/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R501, Plot 131 Kolonieplaas Boskop, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Provence Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Oude Dorp Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R501, Plot 131 Kolonieplaas Boskop, Potchefstroom, 2531, Noordwes