Pula's Nest
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William-straat 14, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pula's Nest is sentraal tussen Tshwane, Johannesburg en Midrand geleë. Dit is in 'n rustige woonbuurt op dieselfde eiendom waar die eienaar woon.
Die selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor eenslaapkamer met 'n dubbelbed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook oorgenoeg kasruimte. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis en -leefarea is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke met 'n TV wat toegang tot Netflix bied. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n sprankelende swembad en 'n Lapa-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Pula's Nest bied toegang tot alle hoofpaaie in die area en is langs die Ben Schoeman R28-hoofweg tussen Pretoria en Johannesburg geleë. Dit is 38 minute vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 45 minute vanaf O. R. Tambo Internasionale Lughawe wat maklike toegang tot groot winkelsentrums en restaurante bied. Boonop is dit naby die Super Sport Park Krieketstadion, verskeie museums, gholfbane en die Uniegebou.
Slaapplek
’n Bespreking by Pula's Nest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- William-straat 14, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng
- Gaste dink Pula's Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in The Reeds Rooihuiskraal Centurion Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William-straat 14, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom