LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pumula Retreat | LekkeSlaap
+60

Pumula Retreat

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eerstelaan 262, Pumula, Hibberdene, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pumula Retreat bied 'n pragtige, unieke ervaring in 'n asemrowende vallei met welige plantegroei en 'n see-uitsig. Dis net 3 km vanaf 'n swemstrand en skuil in die Pumula-woud wat 'n habitat bied aan duikers, bosbokke en blouapies.

In hierdie stukkie paradys sal die natuurgeluide jou van die res van die wêreld laat vergeet! Gaan stap 'n entjie in ons 5 akker tuin en vind rus en vrede tussen die bome.

Gaste kan ook by die swembad ontspan of die pragtige uitsigte van die balkonne af geniet. Tydens wintermaande kan jy selfs die walvisse sien baljaar. Slaap sag in 'n koninggrootte-bed en sien soggens van jou bed af hoe die son oor die see opkom. Al die kamers is lekker ruim met oorgenoeg kasruimte en sonlig, en pragtige uitsigte oor die vallei en see.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Italiaans
  • Spaans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Pumula Retreat
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Eerstelaan 262, Pumula, Hibberdene, 4235, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pumula Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eerstelaan 262, Pumula, Hibberdene, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUmetmkmenZaCemFXIzL2TntNTGk9vzyJZgizi8HjJvXnBwJZCu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 262 First Avenue Pumula 4235 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -30.637323 30.524908
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!