LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Puzzlebush Lane HL52 | LekkeSlaap
+23

Puzzlebush Lane HL52

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 500 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Puzzlebush Lane HL52
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat daar 'n eenmalige, ekstra administrasiefooi van R500 en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito gelyk aan een aand se verblyf betaalbaar is.

Simbithi hef 'n eenmalige fooi van R200 vir vingerafdruk-toegang. Dit sluit die eerste vingerafdruk in. Alle afdrukke daarna sal R70 per afdruk wees. Maksimum 4 afdrukke per bespreking. Dit is met aankoms betaalbaar aan Ballito.net of dit word van jou breekskadedeposito afgetrek.

Sleutels moet by Ballito.net se hoofkantoor afgehaal word. Hier sal jy aanwysings na jou akkommodasie ontvang.

Rook is verbode. Toiletpapier, opwasmiddel en swartsakke word met aankoms voorsien.

Linne word voorsien, tensy anders vermeld. Bring asb. jou eie swem- en strandhanddoeke saam.

Ons aanvaar ongelukkig nie tjeks nie.

Ballito.net behou die reg voor om die akkommodasie met soortgelyke akkommodasie te vervang indien die bespreekte eenheid om welke rede ook al nie beskikbaar is nie.

Ballito.net laat nie studentebesprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 sonder toesig toe nie. Ballito.net behou die reg voor om enige student weg te wys wat nie deur 'n verantwoordelike volwassene vergesel word nie.

Die maksimum aantal mense wat die eenheid beset mag nie die aantal beddens oorskry nie. 10% van die tarief per nag sal bygevoeg word per ekstra gas, maar is slegs toelaatbaar indien dit vooraf gereël word. Indien dit nie vooraf so gereël word nie, sal die huurders in die geval van oorbesetting uitgesit word en alle gelde wat betaal is, sal verbeur word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

In die geval van 'n kansellasie, sal Ballito.net 'n plaasvervangerbespreking probeer vind. Indien 'n plaasvervangerbespreking gekry word, sal daar slegs 'n R550-administrasiefooi gehef word. As die eenheid nie herverhuur kan word nie, sal die normale kansellasiefooie geld: Buite-seisoen: indien die bespreking 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 'n 50%-kansellasiefooi op die volle waarde van die akkommodasie gehef word en dit is betaalbaar aan Ballito.net. Indien die bespreking 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, is 'n 100%-kansellasiefooi betaalbaar aan Ballito.net. Mid-seisoen/Hoogseisoen: Indien die bespreking 60 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 'n 50%-kansellasiefooi op die volle waarde van die akkommodasie gehef word en dit is betaalbaar aan Ballito.net. Indien die bespreking 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, is 'n 100%-kansellasiefooi betaalbaar aan Ballito.net.

Vanaf R14 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R14 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R14 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puzzlebush-laan 5, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOWViMjQ4LWE0MWQtNDU0YS05YTA5LTY4OGFiZjY2Zjg1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R14 700  per nag (plek vir 8) 5 Puzzlebush Lane Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.522073847082 31.219069063627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!