Quarter Deck 5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié pragtige selfsorgwoonstel is volledig gemeubileer en het 'n uitsig oor die pragtige hawe in St. Francisbaai. Daar is verskeie restaurante en 'n privaat strand naby.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die hawe.

Daar is 'n oopplan-leefarea. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en kookgerei. Die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan fynproewerskos naby die kompleks geniet. Lekker doendinge in die omgewing sluit bootry, swem, duik, visvang, branderplankry, gholf-speel en stap in.

Slaapplek

'n Bespreking by Quarter Deck 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Quarter Deck 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za