LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Quarter Deck 8 | LekkeSlaap
+13

Quarter Deck 8

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonlaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Quarter Deck 8 is 'n drieslaapkamerwoonstel wat oor die marina in Port St Francis uitkyk. Die smaakvol gemeubileerde woonstel is perfek geleë by die water met 'n uitsig oor die seiljagte in die marina en die see anderkant die hawe.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers wat elkeen oor 'n dubbelbed beskik. Die hoofslaapkamer lei na 'n privaat balkon wat oor die marina uitkyk. Die woonstel het 2 solderslaapkamers met slaapplek vir ekstra kinders. Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n ontbyttoonbank, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel is gerieflik geleë stapafstand vanaf die seekosrestaurante in die Port St Francis-hawe. Gaste het toegang tot die privaat strand in die landgoed en privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Quarter Deck 8 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

1 uit 5van 1 resensie vir Quarter Deck 8
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Tritonlaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonlaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr8Vl6fr52cxlAJB3KolQHZ0i2cMV9v7HOM48iE1mHy1wrrE5o0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 1 Triton Avenue Port St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.185179421678 24.851742382018
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!