Quellerie 32
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Grieta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Martie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies, alles wat nodig is. Sal weer daar oornag.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Patrick A - Feb 2024
Algehele gradering
Stay very calming and relaxing.
Peter M - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker, netjies, skoon en gemaklik.
Monique D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir die heerlike verblyf!
Jana S - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Ilse P - Nov 2023
Algehele gradering
Rustigheid in die Bolandse berge.
Hedwig L - Sep 2023
Algehele gradering
Grieta was aangenaam en baie hulpvaardig.
Ray O - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, die ligging is uitstekend en maklik bereikbaar.
Quellerie 32 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer die ondersteuning, en sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Grieta
Elma W - Apr 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n baie rustige omgewing.
Quellerie 32 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons streef daarna om n aangename verblyf te verskaf weg van jou huis af. Groete, Grieta.
Francois H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Quellerie 32 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n voorreg om julle te kon akkommodeer. Grieta
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quellerie-weg 32, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom