Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quendon C9

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R400 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul ID’s, bestuurslisensies of paspoorte voor inklok wys.
‘n Verpligte, nie-terugbetaalbare skoonmaakfooi van R350 word op elke bespreking gehef, wat in kontant met aankoms of saam met die volle gekwoteerde bedrag betaalbaar is.
Rook is verbode. ‘n Boete van R1000 word gehef as hierdie reël nie nagekom word nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie ná 22:00 in die gemeenskaplike areas raas nie.
As die sleutels of afstandbeheer wegraak, word R750 in kontant gehef.
‘n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word in kontant met aankoms gehef.
'n Ekstra fooi van R150 per nag word op besprekings van meer as 2 gaste gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Quendonweg 10, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJJ0e0Sxtkv7knzpzjZofpNtRrbmTQNtWQM0QOMc4xeTMHf1QxR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 10 Quendon Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.922441330901 18.383359139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem