We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Raaswater | LekkeSlaap
+22

Raaswater

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J Carter-straat 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Raaswater is 'n netjiese, ruim selfsorg-eenheid in die hawedorpie Yzerfontein. Dis ongeveer 100 tree van die strand geleë. 'n Wandelpad langs die see, neem jou tot by die hawe.

Die groot, goed toegeruste woonstel het 1 slaapkamer en 'n oopplan leefarea. Die private woonstel is onderaan die huis van die eienaars geleë. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n TV. Die badkamer is volledig met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Bykomende geriewe sluit in 'n buite braai-area en toegang tot gratis WiFi, DStv en Netflix. Daar is 'n veilige onderdakparkeerplek vir 'n motor. Die motordeur werk met afstandbeheer.

'n Klein agterplaas met 'n grasperk, kyk noord en kyk uit oor 'n groenstrook. Die voorkant is suid en derhalwe koel in die somer.

In die geval van 'n kragonderbreking, is daar 'n kragopwekker om die ligte en die TV aan te hou.

Yzerfontein is bekend vir sy natuurlike natuurskoon en uitgestrekte ongerepte strande, insluitend die 16 myl-strand wat strek vanaf die hoofstrand in die rigting van die Weskus Nasionale Park wat grens aan die dorp. Vanaf middel Augustus pronk die veld dikwels met pragtige veldblomme.

Slaapplek

’n Bespreking by Raaswater sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir Raaswater
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • J Carter-straat 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raaswater het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J Carter-straat 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx29QwoghFSWZZ1EgxhmEsUlCnJJJRUul0jrsKmfXajJpdNmDQv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 5 J Carter Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.35270530047 18.15271200954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem