LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rabbit Hole Hotel | LekkeSlaap
+53

Rabbit Hole Hotel

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Okt 2021 tot 3 Jan 2022.

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 33, Krugersdorp Noord, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Rabbit Hole Hotel bied bekroonde verblyf in Krugersdorp vir gaste wat na Chamdor, die Wieg van die Mensdom en die Wesrandarea reis.

Die hotel bied 17 pragtige kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, sommige van hulle kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word, en en suite-badkamers. Die kamers het geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n lessenaar en 'n kroegyskassie.

Die kamers het privaat ingange wat na die privaat patios en die tuin lei. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek agter elektriese hekke. Wasgoed word van Maandag tot Vrydag gratis gewas vir gaste wat vir 2 of meer nagte bly.

Ontbyt is ingesluit by die tarief en bestaan uit verskeie koffiesoorte, tee, vrugtesap, 'n groot verskeidenheid graankosse, brood en vars vrugte. Gaste het boonop 'n keuse tussen 'n Engelse ontbyt wat uit eiers, spek, worsies, tamatie, sampioene en kaas bestaan, of 'n ommelet. Middagetepakkies kan ook op versoek voorsien word.

Gaste kan heerlike etes by The Rabbit Hole Hotel geniet. Dit is in 'n bekoorlike omgewing met kleurvolle ontwerpe, aandag aan detail en funksionele vereistes wat tot 'n goeie ervaring van die area bydra.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Rabbit Hole Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Viljoenstraat 33, Krugersdorp Noord, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Rabbit Hole Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 33, Krugersdorp Noord, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e781e2b36d69910e13d267e56c2a5f4552fd2a8c1d4f67aeb580c15e67252c59cd33771c3ef37b26a04cee7e9f560e66b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 33 Viljoen Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -26.087197563179 27.776913642883
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!