Rabbit Hole Hotel
Opsomming van Resensie
Hester D - Feb 2020
Gemiddeld
Die plek is 'n juweel.
Louis J - Aug 2019
Gemiddeld
Verbeeldingryk.
Annelien V - Jun 2019
Gemiddeld
Sien sterre.
Maria E - Jun 2018
Gemiddeld
Fantastiese diens, verblyf en maaltye.
Dian S - Okt 2017
Gemiddeld
Pragtig, netjies, kleurvol en interessant.
Fransa O - Okt 2017
Gemiddeld
Loved the atmosphere and the service received.
Ella O - Aug 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Singathwa M - Aug 2017
Gemiddeld
It didn't have a hotel feel, the building didn't look well taken care of especially the roofing inside and the decor drapings were a bit scary. The gas geyser shower also gave me a bad experience as I was baptised with cold water a couple of times while showering.
Illze D - Feb 2017
Gemiddeld
Ongelooflik!
Rudolph V - Nov 2016
Gemiddeld
Aangenaam.
Monica J - Sep 2016
Gemiddeld
Onvergeetlik!
Veronica H - Apr 2016
Gemiddeld
Very authentic setting with interesting gardens and features.
Pienaar A - Mrt 2016
Gemiddeld
Uitstekende ligging was 'n bonus.
Louisa B - Okt 2015
Gemiddeld
Gemaklike kamer en lekker kos.
Ellanie M - Mei 2015
Gemiddeld
Ons het 2 nagte in die Rabbit Hole oornag: pragtige kamer en tuine en baie rustige atmosfeer.
John V - Okt 2014
Gemiddeld
Verblijf voor bezoek aan een aantal parken.
Ludwig D - Okt 2014
Gemiddeld
The Rabbit Hole was uitstaande, eklektiese dekor is baie uniek!
Liddie S - Aug 2014
Gemiddeld
Awesome!
Yvonne S - Jul 2014
Gemiddeld
Pragtig, pragtig, pragtig!
Alette M - Jul 2014
Gemiddeld
Home from home!
Corine M - Mei 2014
Gemiddeld
`n Unieke verblyfplekkie.
Ida B - Apr 2014
Gemiddeld
Het dit baie geniet, sal weer bespreek!
Ben S - Feb 2014
Gemiddeld
Baie lekker gebly, heerlike ontbyt en vriendelike diens.
Jaco V - Okt 2013
Gemiddeld
Baie aangenaam en rustig!
Trix D - Okt 2013
Gemiddeld
Heerlik gebly! Almal was baie vriendelik. Kom beslis weer.
Pieter S - Jul 2013
Gemiddeld
Baie lekker. Goeie en vriendelike diens.
Philip W - Jun 2013
Gemiddeld
A great place to stay for a weekend getaway.
Susan K - Apr 2013
Gemiddeld
Verblyf was soos ons gehoop het dit sal wees.
Chantel M - Apr 2013
Gemiddeld
It was a very nice stay and experience.
Louise O - Jan 2013
Gemiddeld
A relaxed atmosphere with lots of neat sleeping quarters and friendly staff.
Corienne C - Des 2012
Gemiddeld
Was cosy and very relaxing.
Roxane W - Des 2012
Gemiddeld
Loved it, thank you!
Amanda G - Feb 2012
Gemiddeld
Enjoyed my stay!
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viljoenstraat 33, Krugersdorp Noord, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom