LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rachel's B&B and Self-Catering | LekkeSlaap
+12

Rachel's B&B and Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Rachel's B&B and Self-Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Engela M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela M

Warm huislike akkommodasie.

Rachel's B&B is 'n ware huis weg van die huis. Baie sentraal geleë in 'n rustige buurt. Rachel gaan uit haar pad om 'n baie gerieflike verblyf te verseker.

Rachel's B&B and Self-Catering's terugvoer

Thank you Engela, for such loving kind words. I really do appreciate it and am happy that you were comfortable and feeling that my service was good. It is so important to hear how one's guests feel about our hosting and I am always willing to improve if I do have a negative comment from a guest. So sorry I cannot reply in Afrikaans but I can express myself better in English. We got on well and you and your daughter were lovely guests to have. I hope your daughter is not missing home too much as I am sure you are missing her. You said it was the first time you were parted but never mind once her studies are over it will be wonderful again to be together.
Lots of love and Gods blessings
Rachel

Rachel's B&B and Self-Catering
Ronel B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Enkelreisiger

Baie lekker en goed geleë vir Kaapstad besoekers.

Baie vriendelike ontvangs en alles skoon en netjies. Baie dankie aan Rachel. Sy is verskriklik gaaf en behulpsaam en was daar om my te ontvang op tyd. Sy is baie ingelig oor die omgewing en wat om te besoek. Die restaurant wat sy aanbeveel het, was briljant! Ek sal enige iemand aanbeveel om hier te bly. Thanks Rachel, you were an absolute darling and went the extra mile on all!

Rachel's B&B and Self-Catering's terugvoer

Thank you Ronel for your heartwarming review and kind words. It is very much appreciated. I hope you don't mind me responding in English but I can express myself better this way. You were such a wonderful guest also so friendly and jovial and always such a cheerful laugh which made it so easy for me. I have found my purpose in life and that is to serve.
Stay Blessed
Kind regards,
Rachel

Rachel's B&B and Self-Catering
Nkagisang M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nkagisang M
Besigheidsreis

Very old cooking utensils not up to standard.

The place was not visitor friendly, we didn't have a nice stay. Very dusty.

Rachel's B&B and Self-Catering's terugvoer

Good day Marietjie,

Thank you for your review.

I would just like to point out that you never stayed here. You made the booking for the guests. The girls loved it here and they remarked on how beautiful the garden was. The place is always serviced and clean before my guests arrive.

Kind Regards
Rachel

Rachel's B&B and Self-Catering
William V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V
Enkelreisiger

Professionele diens. Uitstekende verblyf met asemrowende uitsig oor Kaapstad.

Sien sterre.

Rachel's B&B and Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie, William. Ek waardeer dit baie.

God seën jou.

Groete,
Rachel

Rachel's B&B and Self-Catering
Nomvelo N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomvelo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rachel is lady who takes good care of her clients.

Rachel's BnB gave us a homely environment. Most good thing is the fact that it's central to all the amenities. Perfect place to stay in when visiting Capetown.

Rachel's B&B and Self-Catering's terugvoer

Dear Nomvelo and Sibusiso, Thank you so much for taking the time to post a review and your kind words meant a lot. It was lovely having you both coming to stay and also thank you for doing your bit to save the water and electricity which poses a problem in Cape Town. It is very much appreciated.
Gods Blessings
Kind Regards
Rachel

Rachel's B&B and Self-Catering
Rina W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina W
Enkelreisiger

Pragtige tuin in knus huis.

Baie vriendelike, hulpvaardige gasvrou, omring deur pragtige tuin en buite sitplekke. My hondjie het him gate uit geniet in terrastuin. Baie sentraal geleë, naby Waterfront, Kirstenbosch, stad en ander besienswaardighede. 'n Huis weg van huis.

Rachel's B&B and Self-Catering's terugvoer

Hi Rina, you were also a wonderful guest to have and it was just like a friend coming to visit whom I haven't seen in ages. I felt so comfortable with you and told my husband that I am missing Rina. Your dog was so well behaved and such a pleasure to have as I am mad about animals. I have one of your dogs little chewy toys which he liked to shake about. It is a yellow and blue bird with green wings. I found it in the garden. Anyway, thank you again for your lovely review and kind words.
Many blessings.
Kind regards,
Rachel

Rachel's B&B and Self-Catering
Morkel E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Morkel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker fasiliteite (stoof, yskaste ens.)

Rachel en haar man gaan werklik uit hul pad om jou tuis te laat voel. Hulle dra selfs jou bagasie vir jou.

Rachel's B&B and Self-Catering's terugvoer

Goeiedag Morkel,
Dankie vir jou gawe woorde en dat jy tyd geneem het om 'n resensie te los. Jy en jou vrou was wonderlike gaste. Geniet julle week en ons wens baie seën vir jou toe.
Rachel

Rachel's B&B and Self-Catering
Harms S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Harms S
Enkelreisiger

Ons het baie tuis gevoel.

Dankie Rachel vir die verblyf en jou gasvryheid. Dit was baie aangenaam, rustig en gemaklik met 'n wonderlike uitsig oor Kaapstad se hawe.

Rachel's B&B and Self-Catering's terugvoer

Dear Harms,

Thank you so much for your kind words. It was a pleasure to have such a lovely guest! Enjoy your day and God Bless!

Kind regards,
Rachel

Rachel's B&B and Self-Catering
Sylvia M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia M
Enkelreisiger

A real home away from home experience.

A comfortable, peaceful and homely atmosphere. Felt very safe and Rachel really makes you feel at home.

Adele V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V
Besigheidsreis

Ek het 'n konferensie by UCT bygewoon en was op soek na 'n skoon en veilige verblyf naby aan die kampus. En dit het ek gekry.

Rachel is vriendelik, besorg, bedagsaam. Dit was heerlik om na 'n lang dag by die 'huis' te kom en 'n bottel yskoue water wag vir my. Rustig, skoon en ontspanne. Die geluid van die wind deur die bome was kalmerend. Heerlik!

Johan P - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very pleasant stay there, will go back anytime in the future

We loved the stay there the weekend, it was quiet and we were warmly welcomed. We loved the place and found that it was close to anywhere and everywhere we wanted to go to. Would recommend it to anyone. Thanks.

Harrison C - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harrison C

Place to be

Best place to be when you want peace and quiet.

Russel Rauff R - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Russel Rauff R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for your money, helpful host, pretty close to most attractions.

We were pleasantly surprised at how close most of the attractions were from Rachel's. However, although the accommodation is good and comfortable, the decor might not be to everyone's liking. The good thing though is the parking, as although it's in the street, it's safe.

Salvin M - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salvin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place for singles or couples - would say it's not ideal for families

Nice view of the mountain in a safe area with secure parking. I would love to stay here when I am in Cape Town again. Rachael is kind and courteous and very accommodating. The place was clean and tidy and we had a nice selection of movies to keep us entertained.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beresfordweg 45B, Walmer Estate, 7925, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMGVjYTBmLThiYmUtNDkyZi1iYzIxLWQwYmQ3MDE3MjBhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 45B Beresford Road Walmer Estate 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.93756 18.44809
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!