LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Radium Hall | LekkeSlaap
+24

Radium Hall

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Radium Hall
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alta D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Enkelreisiger

Gasvryheid, privaatheid, liefkike buurt en uitsigte.

Radium Hall is net 'n klipgooi van Sein heuwel af. Hulle was baie goed met kommunikasie, en het uit hulle pad gegaan om my tegemoed te kom. Pragtige, skoon kamers, 'n veilige, stil buurt en lieflike uitsigte oor die stad. Lekker naby alles.

Berdine V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine V
Saam met vriende

Hemel op aarde.

Hierdie plek verdien 12/10 sterre. Die uitsig, diens en vriendelikheid was absoluut fantasties.

Radium Hall se terugvoer

Thank you so very much and really appreciate it, this review makes us want to provide even better service and the best accommodation in Cape Town... Baie Dankie

Radium Hall
Marita M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jamin was baie gasvry en het ons met alles gehelp.

Hy het gasverwarmer gegee toe dit koud was en gehelp om TV op te stel om die rugby te kyk.

Radium Hall se terugvoer

Thanking you for your very kind review and glad we could look after you and look forward to having you and your lovely family stay with us again in the future.

Radium Hall
Bernadine W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Radium Hall is die perfekte plek as jy rustigheid soek en dan het dit ook nog 'n mooi uitsig. Vriendelike personeel en uitstekende verblyf. Ek kan nie wag om weer te gaan nie. Die uitsig oor Tafelberg is besonders. Ek sal enige persoon aanraai om Radium Hall te bespreek vir 'n wegbreeknaweek.

Andre N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N
Enkelreisiger

Skoon en netjies

’n Baie mooi uitsig oor die berg en die stad.

Radium Hall se terugvoer

Baie dankie! We really appreciate the kind words and hope to have you stay at our guest house again.

Radium Hall
Wilna G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna G
Enkelreisiger

Quality. Location the best. View exceptional.

Friendly, warm wellcome. I don’t think there can be a better location in the city. Close to everything.

Radium Hall se terugvoer

Thanking you ever so much for your wonderful review and hoping to see you again on your next trip to Cape Town.

Radium Hall
Francois V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, goeie diens - het die naweek geniet.

Kamers wat oos front word baie warm - goeie lugversorging kan 'n groot verskil maak aan die gerief van die kamers.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hildene-weg 4, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjOTFkN2ZlLTcyOGQtNGNjMS05ZjYyLTVhZWViODUwYjNjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 4 Hildene Road Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.92872 18.4018
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!