Raiden's Self-Catering
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tolkenstraat 19, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Raiden's Self-Catering bied selfsorgverblyf wat elk 'n privaat ingang het en is in Saldanha, Wes-Kaap, geleë. Hierdie eenhede is perfek vir klein gesinne, 'n groep vriende of enkel- en sakereisigers, asook vakansiegangers.
Raiden's Home het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Daar is 'n kombuis, leefarea en 'n stoep met 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante, die strand en dorpe, soos Langebaan en Vredenburg.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Engela Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Tolkenstraat 19, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Raiden's Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tolkenstraat 19, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom