LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rainbow Glen Guest Cottages | LekkeSlaap
+46

Rainbow Glen Guest Cottages

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 34 resensies vir Rainbow Glen Guest Cottages
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sonet P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet P
Saam met vriende

Loved it! Will be back.

Beatiful and peaceful. Had a great little holiday.

Jerome K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Rainbow Glen was perfect.

Upon our arrival we were received by the owner, what a nice guy. The tranquility of the place was just what we needed to get away from the rush of the city.

Johannes K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kombuis swak toegerus, tuin en swembad puik, baie inligting van bestuur van die dorp.

Swak drinkglasse, messegoed stukkend.

Nico D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Plek baie netjies, area is pragtig. Vuurmaakhout was wenner. Eienaar baie hulpvaardig. Beslis moeite werd.

Deidre P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre P
Gesin met klein kinders

Lovely and tranquil. We really enjoyed it.

We travelled with both a young child and a teen, despite the fact that there were no TVs. All of us had a great stay.

Riaan M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doen dit! Ek sal weer.

Vriendelike mense, lekker swembad! Sal vir seker weer teruggaan!

Insaaf M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Insaaf M
Gesin met klein kinders

Perfect for a short getaway with our young family.

So safe for young kids! Tupenny was small, but the stoep worked well to extend our living space. The beds were comfortable, and the shower was great - which I loved. And WiFi was an added bonus! The kids enjoyed feeding the rabbits, the kids section of the pool, and just being able to run around in an open but safe space. They were very sad to leave. We will definitely be back.

Paul V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Paul V

Geen gasvryheid.

Vakansieoord se ontvangs se diens is onaanvaarbaar. Onvriendelik.

Yasmeen R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmeen R
Gesin met tieners

Knus, skoon en vriendelik.

David en Tara is baie tegemoetkomend en omdat hulle op die eiendom woon, is hulle altyd daar om te help.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Cosy, clean and friendly.

David and Tara is very accommodating and because they live on the property they are always there to assist.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sigrid V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid V
Gesin met klein kinders

Awesome en rustig.

Neem net goed vir muskiete saam. Dis regtig baie rustig en gasheer baie vriendelik. Sal enige tyd weer gaan. Baie dankie, Glen.

Rodney W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney W
Gesin met klein kinders

Very beautiful place.

I really love this places.

Collin J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin J
Saam met vriende

Mooi en stil.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n kindervriendelike plek en met 'n groot speelarea.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful and quiet.

The owners are very friendly and helpful. This is is a child-friendly venue and with a huge play area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louis W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Gesin met klein kinders

Rustig en baie aangenaam.

Baie dankie - soos die vorige keer het ons heerlik oorgebly by julle. Die rustige omgewing en netjiese, skoon kamers is regtig so aangenaam. Ons kan julle vir enige persoon aanbeveel en sal julle beslis weer in die toekoms sien.

Louis W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige ervaring.

Baie dankie ons het heerlik gebly. Die rustige atmosfeer is wonderlik.

Louwrens S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Louwrens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, ontvangs baie vriendelik, goed geleë, maar baie klein!

Dink nie dit was goeie waarde vir geld nie - cottages eintlik net geskik vir backpackers - geen hangplek vir klere of pakplek vir tasse indien jy langer as 1 dag oorbly nie. Stoepie buite ook baie klein en was nie baie skoon nie. Die omgewing, tuine en swembad is goed versorg en dis 'n pragtige dorp, maar sal vir dieselfde geld dalk groter verblyf kon kry. Eienaar baie gasvry en aanwysings van hom was 100%.

Theo K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K
Saam met vriende

Was great veral die swembad en uitsig van berg.

Great ligging naby aan dorp.

Yolande G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande G
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet!

Ons was baie bederf by Rainbow Glen! Ons kinders kon speel en swem en die plaaslewe om hulle geniet. Ons het niks kortgekom en het lekker gerus. Baie dankie julle, ons sien julle vir seker weer!

Lauren N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very relaxing and comfortable stay in a beautiful setting.

We stayed at Rainbow Glen Guest Cottages from the dates of the 9 of August, checked out the 12th of August. It is beautiful accommodation, we had the cottage named Prospect Cottage. Very comfortable. We will be back.

Rainbow Glen Guest Cottages's terugvoer

Thank you for the lovely review. Hope to have you back soon.

Rainbow Glen Guest Cottages
Elzaan D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elzaan D
Saam met vriende

Teleurgesteld.

Ongelukkig is die Muskadel eenheid nie op standaard soos op die foto’s nie. Die sitkamerbank was nie skoon nie en die kantgordyne in die kombuis was geskeur. Daar word ook nie aangedui dat die eenheid geheg is aan die hoofhuis nie en daar is houtvloere, so dit mag dalk steurend wees vir sommige gaste. Ongelukkig het ons ook 'n slegte ervaring gehad deur te min handdoeke in die eenheid te hê en kon eers die volgende dag nog handdoeke kry - die handdoeke was ook nie op standaard nie en sommiges was gevlek en uitgerafel. Die linne was skoon en netjies. Verblyf was voldoende vir ons wegbreek aangesien ons baie min tyd by die eenheid spandeer het, maar sal dit ongelukkig nie aanbeveel nie!

Dorothy J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ek sal enige tyd Rainbow Glen Guest Cottages aanbeveel vir 'n blaaskans en lekker uitspan. Baie dankie.

Courtney S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney S
Saam met vriende

Baie lekker.

Bed slaap heerlik. Lekker om op die stoep te sit en die mooi natuurskoon te ervaar. Binne veilige stapafstand van die dorp en restaurante.

Esme D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier ontspan jy!

Heerlike veblyf in pragtige natuurskoon. Ons het ‘n vleisie gebraai en groot groen grasperk en uitsig op berg baie geniet. Huisie self was perfek. Sal beslis weer hier ‘n draai maak. Baie dankie aan David wat baie hulpvaardig is.

Leon V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en privaat.

Sien die sterre.

Kim I - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kim I
Gesin met klein kinders

It was nothing like the website.

The place was run down - nothing like the pics on the website - it may have looked like that 20 years ago but looks nothing like it today. We cancelled our stay and left - extremely disappointed and angry as we had driven from Plettenberg Bay to stay there. The owner refused to refund us.

Rainbow Glen Guest Cottages's terugvoer

Hi Kim, we are sorry that the accommodation did not match your expectations.
We have had lots of other people stay here at Rainbow Glen that have enjoyed their stay.
The pictures of Garden Cottage that are on this website are exactly as it looks.
The photos were taken about 3 years ago and the cottage is the same now as it was when we took the photos.
We inspected the unit after you left and it was clean.
The cottages are basic, clean, functional and very affordable and our property is in a beautiful location.
Thanks

Rainbow Glen Guest Cottages
Lothar H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lothar H
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie rustige blyplek. Wow.

Darrel V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darrel V
Gesin met klein kinders

Beste ooit!

Ons is aangenaam verras met die vriendelikheid en ligging van die plek. Een van die beste plekkies wat ons nog deur LekkeSlaap bespreek het!

Magda V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, bietjie oudtyds, maar met 'n pragtige uitsig!

Die plekkie was netjies en skoon met goeie beddegoed.

Martha B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha B
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike, kindervriendelike plek, en nommer 1 vir veiligheid!

Ons was so ontspanne, want die kinders kon veilig speel. Die heerlike, skadubome het jou laat vergeet van die hitte, terwyl 'n skoon swembad ook nog lok! Ek gaan beslis weer bespreek. Bravo vir Rainbow Glen!

Martie M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Martie M
Gesin met klein kinders

Ek sal dit nie aanbeveel nie, dit het nie vir my skoon gevoel nie.

Die tuin-eenheid word nie deur my aanbeveel nie. Dit is te duur vir wat jy kry. Dis seker omdat dit in Montagu is dat enige plek omtrent R1000 per nag kan vra. Dit is afgeleef en al lyk dit op die oog af skoon, is dit nie. Daar is ook baie vlieë. Daar was iets op die bank gemors, ek weet nie wat dit was nie, maar dit was grillerig. Jy moet ook ver loop na jou kar toe met al jou bagasie.

John S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John S
Saam met vriende

'n Lieflike plek.

Sou dit net waardeer as hulle ons vooraf kon laat weet dat 'n mens nie musiek mag speel nie.

Jeanne B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne B
Gesin met klein kinders

Baie mooi. Goeie waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

Wilhelm B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, skoon en mooi!

Ek kan Rainbow Glen werklik aanbeveel.

Cecil G - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cecil G
Gesin met klein kinders

Nice and clean

A very safe place. Suggestion: Add air-con and TV to the rooms.

Tarryn G - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarryn G
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation

We really enjoyed our stay and the kids in particular had a good time - they made friends are want to return in September!

Vanaf R663
per nag (plek vir 2)
Vanaf R663
per nag (plek vir 2)
Vanaf R663
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tanner-straat 10, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1MzdhODBmLWY4M2EtNDdmZC1iMjlmLWIyMzg2NWNiZTJlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R663  per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 10 Tanner Street Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.783386939535 20.115416938693
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!