Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raka

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 138

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Raka
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Debbie R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie R

Was baie lekker en die moeite werd.

Het baie lekker gebly, netjies en skoon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons benodig het.

Soos geadverteer, met alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuier. Sal beslis volgende keer weer daar gaan bly. Diens was goed, alles soos beloof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanna-lee B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanna-lee B
Saam met vriende

Beautiful accommodation.

We were 2 couples that stayed for 2 nights and it had everything we needed. Anneline helped us with everything we needed to know and we had no issues whatsoever. Nice and central in the heart of the town. I will definitely recommend it to all my friends and family. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefano S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefano S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay. Everything you need is there.

We used the bedroom adjacent to the braai room. The bedroom door was always in the way. Can I suggest to replace the door with a sliding door? No other complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raka is mooi, goed ingerig en reëlings was goed. Dit was op my emmerskoplysie om Sutherland, ook 'n eerste vir ons, in die winter te besoek. Lekker knus voor 'n kaggel met koffie en 'n soetetjie.

Raka maak voorsiening vir beurtkrag, maar moes ons na 'n lekker koue sterrekykervaring en mislukte kaggel, 21:30 'n onangename louwarm stort aandurf. By aankoms asook die volgende oggend was die water wel warm. Volgens ons kennis was die regte knoppies aan, soos Anneline verduidelik het. Toe ek na akkommodasie gekyk het was die voorwaarde dat die plek 'n kaggel moet hê. Raka noem in die advertensie dat hout voorsien word en ekstra kan in die dorp aangekoop word. Die hout was onbruikbaar groot vir die kaggeltjie en braai. Net 1 stukkie vuuraansteker was beskikbaar. Daar is 'n stomp byl en dis nie ons verwagting om hout te moet kap nie. Ons het +- 17:00 'n Sondagmiddag ingeklok en moes daarna bruikbare grootte hout gaan soek. Ons was nie suksesvol nie. LW. Ek het dit wel na ons besoek onder Janine se aandag gebring en sy het onderneem om in die toekoms bruikbare hout beskikbaar te stel. Ongelukkig het Raka 'n demper op ons Sutherland-ervaring geplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin T
Gesin met klein kinders

Fantastic spot. Clean, lovely bed and linen.

Just take note of how to use the backup battery for lighting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier en gebly by Raka.

Raka is lekker sentraal en ons het lekker gekuier/bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marett N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marett N
Saam met vriende

Moderne Karoo-huis teen billike prys.

Oulike Karoo-huis met moderne versiering! Gemaklik ingerig, en goed geïsoleerd teen die koue!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64f099bb2e103c3a557ee44020597499adecbd5a6037f1707016a4286ec954466a1e50bca3d291994f42cf290aceddd3afab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 8 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.395068589196 20.658048255156
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem