Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Ocean View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Ramsgate Ocean View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Paula L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

The stay at this place is like nowhere else. Tony looks after his guests' every need in the best way possible. Will definitely return for another vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Ocean View se terugvoer

Thank you for your lovely review, Paula. We're so pleased you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back again. Until then, take care.

Ramsgate Ocean View
Rolien B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rustigheid.

Ons het baie lekker gebly. Toni is 'n uitstekende gasvrou; sy en haar familie was almal vriendelik en behulpsaam. Toni het ons elke oggend bederf met 'n heerlike ontbyt. Die woonstel was silwerskoon en netjies en die uitsig oor die see is asemrowend. Die omgewing is ook baie rustig en daar was min mense op die strand. Ons sal graag weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Ocean View se terugvoer

Hi Roelien
Ons het dit geniet om julle te huisves, en ons is bly om te hoor julle was gelukkig met jou verblyf. Ons hoop ook dat jy volgende keer 'n bietjie langer kan bly!
Mooi bly,
Toni

Ramsgate Ocean View
Heidi C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek.

Ons het ons verblyf by Ocean View baie geniet. Als was skoon en netjies, die aandag aan kleiner details was vir ons spesiaal. See uitsig was asemrowned en ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Ocean View se terugvoer

Dankie vir die gawe woorde, Heidi. Ek is bly om te hoor julle het jul vakansie by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien. Mooi bly. Toni

Ramsgate Ocean View
Elmarie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absloute tevredenheid.

Ramsgate Ocean View word hoogs aanbeveel. Die rustigheid wat Toni uitstraal en die omgewing is `n moet vir elke moeë siel. Toni se ontbyt is uit die boonste rakke. Ek en my man het die tyd ten volle geniet. Die stilte wat die omgewing het, was presies wat ons nodig gehad het. Dankie vir alles Toni. Jy is 'n uitsonderlike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Ocean View se terugvoer

Dankie vir die gawe woorde Elmarie. Ek is so bly om te hoor dat julle, jul tydjie by ons soveel geniet het. Ek hoop ons sien julle weer.
Mooi bly.
Toni

Ramsgate Ocean View
Sarah Y - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah Y
Enkelreisiger

Peaceful, beautiful, home.

The most wonderful stay at Ocean View. The space is so peaceful and welcoming which made it so pleasant to make use of all the facilities such as the splash pool and chair swing with a spectacular view. The room is also lovely with special attention paid to the small details. The owners are incredibly kind and accommodating making the weekend feel like a home away from home. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Ocean View se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Sarah!
We look forward to welcoming you back.
Warm seaside regards,
Ramsgate Ocean View.

Ramsgate Ocean View
Anthony L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, friendly, close to beach, well situated.

Plenty of room, clean, home amenities are top notch, hosts are friendly and accommodating, walking distance to the beach, very secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Ocean View se terugvoer

Thank you for your great review, Anthony.
We look forward to welcoming you and Natalie back.
Happy travels.

Ramsgate Ocean View
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linton-weg 1289, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7825ab9152fab6d5983b4aa42b1b46db3c286a205fa49aac6b5b29cefdb18ec700ba021493e9e3b4b442dd4a056e92d12fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1289 Linton Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.898224612256 30.342676843597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem