LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ramsgate Palms Nommer 36 | LekkeSlaap
+22

Ramsgate Palms Nommer 36

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Ramsgate Palms Nommer 36
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Steffnie M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steffnie M
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Barend het ons so vriendelik gehelp. Die woonstel is baie netjies. Lekker met die klein kinders.

Brian D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant one.

Best place ever. Best customer service. Thanks Derand.

Neels C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels C
Gesin met tieners

Perfekte plek vir 'n rustige vakansie.

Ons gesin het heerlik gerus en ontspan. Barend, die eienaar, was baie behulpsaam gewees. Kan definitief Ramsgate Palms Nommer 36 aanbeveel.

Charlene V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Gesin met klein kinders

Awesome wegbreek saam die familie.

Die plekkie is baie oulik en netjies, loopafstand van die strand, lekker swembad op die perseel, die eienaar was regtig behulpsaam en accomodating, sal beslis wees wil kom kuier, awesome vir 'n wegbreek van die besige stad.

Ramsgate Palms Nommer 36's terugvoer

Baie dankie vir die boodskap, Charlene. Sien julle weer!

Ramsgate Palms Nommer 36
Charlotte N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ramsgate Palms 36 is definitely our second home.

My husband and I truly enjoyed our stay at Ramsgate 36. The owner, Barend, ensured that we were comfortable and had everything we needed. The unit is so close to the beach that we even felt safe to play volley ball on the beach between 19:00-19:45. We've already planned dates for our next stay. Thank you once again Barend, you are a star.

Ramsgate Palms Nommer 36's terugvoer

Thank you for the review! It was a pleasure to accommodate you and your husband.

Ramsgate Palms Nommer 36
Busisiwe M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe M
Gesin met tieners

Fantastic.

Everything was perfect, we will come back again.

Rudi M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M
Gesin met tieners

Lekkerste vakansie in 'n lang ruk!

Ons het die lekkerste vakansie gehad in 'n lang ruk. Die verblyf is presies soos dit beskryf is en beslis die moeite werd. Stapafstand van die strand af, rustige atmosfeer en ons het heerlik na die voëls gesit en luister terwyl ons op die stoep gesit het of wanneer ons gebraai het. Barend, die eienaar, het uit sy pad gegaan om seker te maak alles is reg by ons en so nou en dan boodskap gestuur om te hoor of alles nog reg is by ons. Daai persoonlike touch maak hierdie oor en oor die beste nog. Ons het regtig lekker gebly, lekker gerus en heerlik vakansie gehou. Baie dankie!

Ramsgate Palms Nommer 36's terugvoer

Baie dankie Rudi, dit is 'n groot plesier!

Groete,
Barend

Ramsgate Palms Nommer 36
Vanaf R560
per nag (plek vir 5)
Vanaf R560
per nag (plek vir 5)
Vanaf R560
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 36, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9759f56a7daf5092d1f5f2f33757ce6c27bce4da20182760d29a760bcb36039a731c7ad4a39aaf2e2742412d7efbe1c8eb24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R560  per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms 36 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.887474625816 30.350463568123
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!