Raphael Villas
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raphael-singel 32, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Raphael Villas is in Durbanville, die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit bied gehalte-verblyf, ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers, of as gerieflike en gemaklike oornagplek. Dis naby talle winkelsentrums, restaurante en groot toegangspaaie.
Daar is 2 stylvolle woonstelle, albei toegerus vir selfsorg.
Eenheid 1 is in 'n elegante Franse-styl versien en het 'n pragtige uitsig oor die stil tuin en op die berge. Dié eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en perkallinne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met yskas, mikrogolfoond, oond en gasplate. Daar is 'n TV en DStv is op versoek beskikbaar.
Eenheid 2 is in 'n moderne industriële-styl versier. Dié eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en perkallinne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met yskas, mikrogolfoond, oond en gasplate. Daar is 'n TV en DStv is op versoek beskikbaar.
Die eenhede het gratis WiFi en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Kaapstad, die V & A Waterfront, Tafelberg, strande, wynroetes en Tygervallei-winkelsentrums in. Daar is talle kitskos-plekke en 'n Spar-kruidenierswinkel.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Raphael-singel 32, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Raphael Villas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenberg Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raphael-singel 32, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom