- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweejongezellenweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 214 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Raptor Rise is op 'n werkende olyf- en beesplaas wat ook as tuiste vir afgetrede perde dien en bied verblyf in eenhede vir oordeelkundige reisigers. Die verblyf is in Tulbagh se ongelooflike Vallei van Oorvloed, net 120 km van Kaapstad in die hartjie van die Kaapse Wynlande.
Elke suite bied 'n uitsig oor die mooi omgewing en het gehalte-afwerkings en vars, wit linne.
Die plaas het selfsorgverblyf-opsies vir klein, intieme wegbreke, maar kan ook vieringe vir groter groepe van tot 30 gaste hanteer. Gaste kan die privaatheid van hul eie en suite-kamer met die selfsorggeriewe in die Feedroom, The Barn of die Foundry kombineer. Daar is ook konferensiegeriewe.
Raptor Rise is vernoem na die roofvoëls wat hier deur die lug swiep op die warm lugstrome wat deur die kombinasie van die vallei se dieptes en berge veroorsaak word. Van die kamers is na die kleiner voëlspesies in die vallei vernoem.
Tulbagh is dikwels die tuiste van die Cape Epic en daar is dus gemerkte bergfietsroetes wat geskik is vir beginners en ervare fietsryers op die plaas. Die vallei het ook 'n aantal staproetes. Gaste kan stap, draf, of fietsry op die plaas en op die naburige eiendomme. Doen net eers navraag by ontvangs.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 138
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Tweejongezellenweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Raptor Rise het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweejongezellenweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom