Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rassies

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Morne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Rassies
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mariechen V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen V
Saam met vriende

Luuks gelewe tydens Tankwa Trail naweek.

Ons het heerlik gebly by Rassies. Ons was daar vir die Tankwa Trail Stage Race wat net 20 minute se ry van Rassies was. Dit was lekker om altyd warm water en elektrisiteit te hê te midde van loadshedding. Lekker braaiplek en gevoel van spasie. Ons kon baie lekker ontspan. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn M
Gesin met tieners

Comfort, spoil, spacious.

Home away from away with a touch of spoil and luxury with fresh eggs and fruit on arrival. Feels like you're staying in a brand new home as it all looks so new and clean. Comfortable beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rassies se terugvoer

Thank you Taryn.

Rassies
Lynne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne S
Gesin met klein kinders

Een van die beste ervaringe, puik diens.

Puik diens en mooiste plekkie. Geskik vir familie, vriendelikste gasheer en gasvrou. Beveel dit vir enige een aan. Ons gaan definitief gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rassies se terugvoer

Thank you, Lynne, so kind.

It was only our pleasure hosting you and your family.

Rassies
Ayshia D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayshia D
Saam met vriende

Peaceful. Our hosts Eileen and Hannes were awesome.

It was peaceful, just what we needed out of the city.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rassies se terugvoer

Thank you for the kind words, Ayshia. I would love to host you again.

Rassies
Jana V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Gesin met klein kinders

Salig, heerlik, wonderlik.

Ons het baie lekker gebly by Rassies! Die eenheid is goed ingerig en ons het niks gekort nie. Ons is selfs bederf met 'n verrassing in die yskas. Baie dankie, Morne en gesin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rassies se terugvoer

Baie dankie Jana en gesin. Kom kuier gerus weer in die Kaap.

Rassie groete

Rassies
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugostraat 5, Prince Alfred Hamlet, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d3fbd4f165cfa73c8f4e1a687cba9cd9549385bc8c87dffbf797070e3bf10f6a4b126570a2d05db7eeff0e0993b9ca4516a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 5 Hugo Street Prince Alfred Hamlet 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.287576409765 19.330312603041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem