Ravenscliff Self-catering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 49
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Pierre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende veblyf.
Ravenscliff Self-catering se terugvoer
Pierre, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer jou verblyf by Ravenscliff en sien daarna uit om jou weer hier te ontvang.
Chrisna F - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Ravenscliff Self-catering se terugvoer
Chrisna, baie dankie vir jul verblyf by Ravenscliff. Julle was wonderlike gaste om te akkommodeer en sal jul graag weer hier ontvang. Voorspoedige Nuwe Jaar wense.
Ian M - Sep 2023
Algehele gradering
Very friendly hosts and a comfortable cottage.
Ravenscliff Self-catering se terugvoer
Thank you for your review Ian. This is the Heritage area of Oudtshoorn. We are glad you enjoy your stay.
Katie S - Apr 2023
Algehele gradering
Exceptionally beautiful house, and incredible value for money. Wish we could have stayed longer!
Ravenscliff Self-catering se terugvoer
Katie thank you for your beautiful review. It was a privilege having you as excellent guests. We were grateful to have you here. Looking forward to having you here again.
Elana S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Ravenscliff Self-catering se terugvoer
Elana, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Sien daarna uit om julle weer hier te ontvang. Dit is altyd n voorreg om wonderlike gaste te ontvang.
Coenraad F - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies en goeie diens.
Ravenscliff Self-catering se terugvoer
Thank you Coenraad. It was a privilege having you and family.
Landie U - Des 2022
Algehele gradering
Great place to stay.
Hessie G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies gerieflike plekkie.
Ravenscliff Self-catering se terugvoer
Baie dankie Hessie. Julle was wonderlike gaste. Sal jul graag weer hier ontvang.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom