Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ravenscliff Villa

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Ravenscliff Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sharon R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, beautiful and will definitely stay again.

The house was absolutely beautiful, impeccably maintained and extremely comfortable to stay in. The owner made a tremendous effort to ensure that we were comfortable and showed a lot of pride in his home. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely stay there again. Our dog was made most welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Sharon, thank you for your beautiful review. You're excellent guests, and it was a privilege to meet you, your husband, and your dog. We would love to have you here again.

Ravenscliff Villa
Carelia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelia S
Gesin met klein kinders

Pet-friendly verblyf in die middel van die dorp!

Pragtige groot ruim huis en erf. Ons het lekker gebly en dit was vir ons baie lekker dag ons hondjies kon saam gaan! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Carelia, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer julle verblyf by ons en ook dat julle dit saam met pragtige honde kinders kon geniet. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Ravenscliff Villa
Mada W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mada W
Gesin met klein kinders

Fantamagories.

Dit was awesome. Beslis 'n plek om te onthou. Soveel omgee mense wat net regstaan om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Mada, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Sien daarna uit om jou weer hier te ontvang.

Ravenscliff Villa
Helen D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D
Saam met vriende

Wonderful stay.

Leon, a perfect host, brought me some milk on request after hours without any effort. He was very helpful and charming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Helen, thank you for your beautiful review. You're excellent guests and we would love to have you here again.

Ravenscliff Villa
Alex B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alex B
Saam met vriende

Baie gerieflik en groot. Skoon en baie veilig.

Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Alexander baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer jou pragtige opmerkings.

Ravenscliff Villa
Anso V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V
Saam met vriende

Die huis is ruim en gerieflik ingerig.

Daar is regtig alles wat jy so nodig kry en genoeg kuierplek vir almal. Dit was regtig 'n heerlike kuiertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Anso baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer opreg. Dit is altyd n voorreg om wonderlike gaste soos julle te ontmoet. Sien daarna uit om jul weer hier te ontvang.

Ravenscliff Villa
Bonita F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita F
Gesin met klein kinders

Lovely vintage family home.

So much space if you are a large group and need to get out of the city. This is a perfect home away from home — everything you need is readily accessible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Bonita, thank you for your beautiful review. It was a privilege having you at Ravenscliff. You're excellent guests to accommodate.

Ravenscliff Villa
Francois S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met vriende

Als wat jy nodig het.

Die akkommodasie bied als wat jy nodig het en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Baie dankie Francois vir jou terugvoering. Dit was 'n voorreg om jou by Ravenscliff as 'n gas te ontvang. Ons sien uit daarna om jou weer hier te ontvang.

Ravenscliff Villa
Francois S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverwags die grootte van die huis en net vir ons 2.

Was aangenaam verras met die grootte, en smaakvolle ou "Volstruis-era huis".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Francois, baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer julle verblyf by Ravenscliff. Dit is wonderlik om netjiese, vriendelike gaste te ontvang.

Ravenscliff Villa
M G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M G

Gemaklik, netjies en goed toegerus, vriendelike ontvangs!

Gasheer het ons vriendelik ontvang en als gewys wat ons nodig sou hê. Huis is goed ingerig en beveilig en motors is veilig agter hek parkeer. Genoeg voorsiening is gemaak vir beurtkrag! Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Baie dankie Francois. Dit was wonderlik om julle te kon ontvang vir jul verblyf.

Ravenscliff Villa
Eben U - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben U
Saam met vriende

Ongelooflike gasvryheid van Leon.

Groot huis, baie goed toegerus, baie netjies en skoon. Leon is 'n baie vriendelike en behulpsame gasheer. Ligging is baie goed, naby aan die hoofstraat en restaurante. Ons het veilig gevoel en dit is ons eerste keuse vir verblyf vir die toekoms. Dankie Leon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Baie dankie Eben. Geselsies met julle was so goed. Pragtige familie en vriende. Sal julle baie graag weer hier ontvang. Sterkte met fietsry.

Ravenscliff Villa
Natalie K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie K

Baie oulike plekkie met genoeg slaapplek vir 10. Die eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam en het selfs kaggelhout vir ons gegee. Gaan beslis weer hier bly wanneer ek in Oudtshoorn is.

Dit was my 50ste verjaardagnaweek en die ideale plek vir ons groep om te kuier en braai en dis overall die oulikste plek in Oudtshoorn waar ek al gebly het. 100% sal ek dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Baie dankie Natalie. Julle is pragtige familie en vriende. Sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Ravenscliff Villa
Nika G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nika G
Saam met vriende

Baie aangename verblyf. Baie ruim en skoon huis.

Ons sal beslis weer kom kuier. Die huis is baie ruim en het meer as genoeg plek vir 'n groot groep mense. Die huis was silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Baie dankie Nika. Ons opregte waardering vir julle pragtige terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Ravenscliff Villa
Andre G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, netjiese en gerieflike verblyf.

Baie vriendelik ontvang, mens voel sommer tuis. Plek is baie, baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer daar bly en plek vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Ravenscliff Villa
Karien D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Besigheidsreis

Groep saam gereis vir werk in Oudtshoorn. Wonderlike diens. Pragtig skoon. Baie mooi.

Ons was mooi ontvang deur die gasheer. Die vloere van die huis is pragtige ou hout, baie mooier as op die prentjies. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ravenscliff Villa se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige boodskap Karien. Ons sal julle graag weer ontvang by Ravenscliff Villa.
Vriendelike Groete Leon Gerber

Ravenscliff Villa
Vanaf
R5 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 20, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51c5fb9d4452d3dddc46415efe718e77668319c46d5c85839c46fe03c7e6534b905e4a668b1716514cfd8afc9847bc3d1b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 10 mense 15 5 1 5 20 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.589191 22.210135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem