Kampsbaai Akkommodasie by Ravensteyn | LekkeSlaap
+21

Ravensteyn

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ravensteynweg 11, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ravensteyn is 'n selfsorg-villa in Kampsbaai, in Kaapstad. Die eiendom is 2 km van die strand af, waar daar restaurante, kroeë en winkels is om te besoek.

Die verblyf het verskillende verdiepings en slaapplek vir 6 persone en bestaan ??uit 3 slaapkamers met lugversorging en 3 en suite-badkamers. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n TV, en beskik oor 'n kleedkamer en 'n en suite met 'n bad, stort en dubbelwasbak.

Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort-oor-bad en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die derde slaapkamer het ook 'n en suite-stort.

Die ten volle toegeruste kombuis het 'n koffiekroeg, 'n klein toonbank en die nodige toestelle om maaltye te kook, asook 'n afsonderlike skottelgoedarea met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die hoofoopplan-leefarea het 'n TV met DStv en lei na die swembadterras.

Buite is daar 'n glasheining rondom die swembad, 'n buite-klankstelsel, 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en gasbraaigeriewe. Daarbenewens het die eiendom WiFi, 'n dubbelmotorhuis met toegang tot die huis, elektriese heining, en 'n 24 uur-alarm.

Slaapplek

’n Bespreking by Ravensteyn sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Ravensteyn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ravensteynweg 11, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ravensteyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ravensteynweg 11, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEoj367SnPoM1bJQKlecGnZocKVN5eGcSY3VmTtBQ3eJFkpvFGC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 11 Ravensteyn Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.957991 18.385924
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za