LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ravenstone Cottage | LekkeSlaap
+46

Ravenstone Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steinstraat 12, Ravensky, Witfield, Boksburg, 1467, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Ravenstone Cottage is 'n privaat en luukse tweeslaapkamer-selfsorgkothuis op 'n woonerf in Boksburg, net 10,6 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Hierdie smaakvol gemeubileerde tuinkothuis is ideaal vir sakereisigers wat moet werk en vir vakansiegangers wat wil ontspan, met al die geriewe om 'n huislike atmosfeer te skep.

Die kothuis is ten volle gemeubileer en het lugversorging en 'n selfstandige tuin. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en ingeboude kaste met 'n skuifdeur van muur tot muur. Die hoofslaapkamer het lugversorging en die tweede slaapkamer het 'n waaier. Al die beddens het elektriese komberse. Die badkamer het 'n hoekbad, stort, dubbelwasbak met kassies en 'n toilet.

Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Daar is 'n etenstafel en 'n kombuis met 'n dubbeldeuryskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n dubbelmotorafdak vir 2 voertuie agter 'n afstandbeheerde hek. Gaste ontvang hul eie afstandbeheer om te kom en gaan soos hulle wil. Die huisie is veilig met 'n alarmstelsel, veiligheidshekke by die deure, laserstraal-sekuriteit en 'n elektriese heining. Daar is 'n wasgoeddraad buite, sowel as 'n ten volle omheinde voortuin en agterplaas wat ideaal is vir troeteldiere.

Slaapplek

’n Bespreking by Ravenstone Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Ravenstone Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Steinstraat 12, Ravensky, Witfield, Boksburg, 1467, Gauteng
  • Gaste dink Ravenstone Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steinstraat 12, Ravensky, Witfield, Boksburg, 1467, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2bf8014e4f61c0a6c24160663f025736be0fa58dc0e1cd6fba6b07322f7bea3b20db2870447b45ed8807bc6cc320a807102?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag(plek vir 4) 3 5 1 5 12 Stein Street Ravensky, Witfield 1467 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.179448 28.203247
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!