Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rawsonville Guest House

Gastehuis
Standaard Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die sonnige suite het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Inkloktyd: 14:00 tot 19:00, tensy ander reëlings vooraf getref is. Indien inkloktye verander, laat ons asb. vroegtydig weet.
Vuurmaakhout en vuuraanstekers is nie in die tarief ingesluit nie.
Ongelukkig laat ons geen kinders onder die ouderdom van 10 toe nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

2-enkelbedkamer met 2 enkelbeddens. Volledige badkamer in die gang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Inkloktyd: 14:00 tot 19:00, tensy ander reëlings vooraf getref is. Indien inkloktye verander, laat ons asb. vroegtydig weet.
Vuurmaakhout en vuuraanstekers is nie in die tarief ingesluit nie.
Ongelukkig laat ons geen kinders onder die ouderdom van 10 toe nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die tuinkothuis het sy eie ingang en is ingerig vir selfsorg. Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste in 'n dubbelbed. 'n Slaapbank kan bygevoeg word vir 'n kind of 'n volwassene. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, oondjie met 'n rooster en 2 elektriese plate, 'n yskassie met 'n vriesgedeelte. Kitskoffie, teesakkies en melk word voorsien. Daar is eetgerei en breekware vir 4 gaste. Braaigeriewe moet vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Inkloktyd: 14:00 tot 19:00, tensy ander reëlings vooraf getref is. Indien inkloktye verander, laat ons asb. vroegtydig weet.
Vuurmaakhout en vuuraanstekers is nie in die tarief ingesluit nie.
Ongelukkig laat ons geen kinders onder die ouderdom van 10 toe nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groot Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons ruim hoof-suite het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbel en suite-badkamer. 'n Enkelbed kan bygevoeg word vir 'n derde gas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Inkloktyd: 14:00 tot 19:00, tensy ander reëlings vooraf getref is. Indien inkloktye verander, laat ons asb. vroegtydig weet.
Vuurmaakhout en vuuraanstekers is nie in die tarief ingesluit nie.
Ongelukkig laat ons geen kinders onder die ouderdom van 10 toe nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 1, Rawsonville, 6548, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxZjQxNGYyLTI3NzAtNDExMS05ODRhLTIxZmE4NTc3MmJlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 1 Porter Road Rawsonville 6548 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.687621069254 19.311583042145
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem