LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rawsonville Guest House | LekkeSlaap
+32

Rawsonville Guest House

55 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaard Dubbelkamer
Slegs verblyf.
2-enkelbedkamer
Slegs verblyf.
Tuinkothuis
Slegs verblyf.
Groot Dubbelkamer
Slegs verblyf.
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

Inkloktyd: 14:00 tot 19:00, tensy ander reëlings vooraf getref is. Indien inkloktye verander, laat ons asb. vroegtydig weet.
Vuurmaakhout en vuuraanstekers is nie in die tarief ingesluit nie.
Ongelukkig laat ons geen kinders onder die ouderdom van 10 toe nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Ontbyt is beskikbaar op versoek kan tot met aankoms bespreek word. Die koste beloop R90 per ontbyt.
Ontbyt-tye:
Weeksdae: 07:00 tot 09:00.
Naweke: 08:00 tot 09:30.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 1, Rawsonville, 6548, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxZjQxNGYyLTI3NzAtNDExMS05ODRhLTIxZmE4NTc3MmJlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 55 5 1 5 1 Porter Road Rawsonville 6548 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.687621069254 19.311583042145
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!