Kosmos Akkommodasie by Re-union Vacations | LekkeSlaap
+64

Re-union Vacations

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Eagle-straat 52 , Kosmos Ridge, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Re-union Vacations bied B&B-verblyf in Kosmos Ride. Dié gastehuis is naby die Magaliesberge en die Hartbeespoortdam.

Daar is 9 individuele kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien waar aandete ook op versoek teen ekstra koste beskikbaar is. Die gastehuis bied spa-geriewe, 'n swembad, Jacuzzi, braaigeriewe, 'n wasgoeddiens, konferensiekamer en veilige parkeerplek.

Doendinge en trekpleisters in die omgewing sluit vlotvaarte, abseil, bootvaarte, warmlugballonvlugte, Van Gaalen-kaasfabriek, Van Gaalen MBT-roetes en die Bushbabies Aapbewarea in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Skuifie-projektor
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Re-union Vacations
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Black Eagle-straat 52 , Kosmos Ridge, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Re-union Vacations het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Eagle-straat 52 , Kosmos Ridge, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtcMJhkvMyklooMrVMhAgR811sPuQgoq8A9vfF3QHGcFdlIvXh2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 52 Black Eagle Street Kosmos Ridge 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.7434786 27.8304101
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za