30% af Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Feb 2020 tot 29 Feb 2020.
Clarens Akkommodasie by Rebellie Gaste Plaas - Loslit | LekkeSlaap
+7
+7

Rebellie Gaste Plaas - Loslit

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ingrid S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S

Gerieflik.

Ons het by Loslit gebly. Ongelooflike lekker plek! Skoon en netjies, alle toebehore wat jy aan kan dink is beskikbaar. Tot elektriese kombersies vir elke bed. Ons was 'n groep van 8 mense en die spasie is heeltemal groot genoeg. Die lapa is perfek geleë en heerlik warm as jy begin vuurmaak. Die gasheer, Nic, was ook baie vriendelik. Ek sal beslis Rebellie Farm aanbeveel en sal vir seker weer daar gaan bly.

Rebellie Gaste Plaas - Loslit's terugvoer

Baie dankie julle was wonderlike gaste! Kom gerus weer.
Groete
Nic

Rebellie Gaste Plaas - Loslit
Carol V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V

Rustige nuwe jaar met asemrowende uitsig!

Die uitsig is amazing met 'n 4x4 track en staproetes wat jou tot op die grens van Lesotho vat. Dit was regtig 'n baie lekker bly vir my en my familie. Die kamers is gerieflik, kombius goed toegerus, en die kuierarea by Loslit was regtig 'n treat! Baie dankie Rebellie, julle sal ons definitief weer sien.

Carl D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D

Vir 'n groep 'n baie lekker plek, netjies en skoon.

Baie lekker en rustige plek, sal nie werk vir 'n groep met klein kinders nie, behalwe as die ouers baie fiks is nie, toegangspad is vir bakkie, SUV of 4x4 bedoel - motor met hoë grondvryhoogte, plat karre sal moeilik daar kom. Baie mooi.

Tialize H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tialize H
Saam met vriende

Rustig en lekker.

Skoon, rustig, pragtige view.

Karyn P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karyn P
Gesin met klein kinders

Diamant van 'n rusplekkie.

Was doodgelukkig met die diens. Plek is baie netjies en skoon. Huis het alle gereedskap gehad moes letterlik net 'n handdoek inpak. Gaan definitief terugkom. Hierdie is 'n regte wegkruipplekkie van die gejaag van die lewe.

Rebellie Gaste Plaas - Loslit's terugvoer

Baie dankie Karyn, dit was 'n plesier om julle hier te kon hê!
Nic

Rebellie Gaste Plaas - Loslit
was R2 355
Vanaf R1 649
per nag (plek vir 12)
Spesiale Aanbod 30% af
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Feb 2020 tot 29 Feb 2020.
was R2 355
Vanaf R1 649
per nag (plek vir 12)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R2 355
Vanaf R1 649
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rebellie Wildplaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViYzVjMjlkLWY4YWUtNGEzMy1hNWIyLTRjODAwOWEyOWNlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 355, nou Vanaf R1 649  per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 Farm Rebellie Off the R712 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.581491 28.485838
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za