Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Regency Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.7/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 77

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Regency Apartment
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Amanda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly saam vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Gesin met klein kinders

Baie nice.

Baie lekker gebly. My seuntjie het dit ook baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle S

Vuil beddegoed. Vuil handdoeke wat nog nat was gekry. Geen stortmat. Geen koffie en tee of suiker.

Aakligste plek. Die host het geweier om ons te help. Die plug het ontplof waarin ek my foon wou laai. Ons het foto's van alles geneem en my man sal ook e-pos aan die bestuur by julle stuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freek P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Freek P
Gesin met tieners

Nie vir 'n gesin nie - kamer met kombuis en sitkamer.

Ons het as gesin bespreek, 2 volwassenes met 2 kinders ouderdom 10 en 14. Ons is in 2 aparte kamers geplaas aan verskillende kante van die gebou. Ons kon nie ons kinders alleen in die 1 kamer laat slaap nie. Ons het juis 'n "apartment" bespreek om 2 kamers in 'n eenheid te kon kry. Die slot van die een kamer was stukkend en die kamers het stukkende kasdeure, ligrame en die TV's is amper onmoontlik om aangesit te kry op 'n kanaal.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergweg 27, Ashlea Gardens, Menlyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9cd92584aa99ede8600694314b3359148b652a88e593cbcaf8433523f6c5b8073c2bffde8ac442d55e3786349c5dba3830e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 27 Matroosberg Road Ashlea Gardens, Menlyn 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.781394321778 28.267831084656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem