Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rejuvenate Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Marche Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 12

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Rejuvenate Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gillian K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian K

Sit was fantasties.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerine R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rustig en gerieflik.

Aangenaam, rustig en gerieflik. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cules M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cules M
Besigheidsreis

Plekke soos die is min.

Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het vir jou vinnige aand oorslaap. Gaan hulle definitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolene W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene W
Gesin met klein kinders

Baie netjiese eenheid, met alle geriewe wat jy kan aan dink.

Die eienaars is baie vriendelik en het tot vir ons gesê waar om wegneemetes te koop. Sal hierdie eenheid vir enige persoon aanraai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon en netjies en beslis waarde vir geld!

Hierdie lekker kothuisie is ideaal geleë naby die universiteit se sportgronde. As jy in Bloemfontein is vir sport is die huis toegerus met 'n wasmasjien wat dit lekker maak vir al die sportklere. Hie huis is gemaklik vir ouers met 2 laerskoolkinders of 1 tiener, met die slaapbank in die leefarea. Kombuisgeriewe is alles wat jy nodig het. Ons is baie vriendelik ontvang en die eienaars sal die ekstra myl vir jou loop om tot jou hulp te wees. Definitief waarde vir geld! Sal weer van die huisie gebruik maak as ek weer in Bloemfontein moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01a015a47a5bd26f705a60a14781d478a9678368e179398332eb91fcc1b9f9e9fe4619e87f547fed7a6585a50ce15855779a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 2A Toerien Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.113803259208 26.170786035149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem