50% af Kry 50% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Bayswater Akkommodasie by Relax @ Dersley | LekkeSlaap
+36
+36

Relax @ Dersley

Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 50% af
  • Vanaf R500 R250 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dersleystraat 8, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Relax @ Dersley is in die noordelike voorstede van Bloemfontein, 5 km vanaf die N1, tussen Johannesburg en Kaapstad.

Daar is slaapplek in 2 dubbelkamers en 2 enkelkamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, kroegie, breekware en eetgerei.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dersleystraat 8, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dersleystraat 8, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9r83V62fPJHj0G5p7URxjW8u7xHenPhC411tL1oRJOvi6095Pk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R250  per nag (plek vir 2) 8 Dersley Street Bayswater 9301 Vrystaat 086 999 0018 17:00-19:00 10:00 -29.084944710379 26.231143947242
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za