Rene's Place
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Challenger-straat 25, Tawny Ridge 16, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rene's Place is in 'n veilige kompleks in Nelspruit. Nelspruit skuil in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier en spog met sonskyn, matige subtropiese klimaat, welige landskappe, verskeie besienswaardighede in die omgewing en is die poort na Mpumalanga en die Krugerwildtuin.
Verblyf word in 'n keuse tussen 3 slaapkamers gebied, waarvan 2 slaapkamers saam as 'n gesinsuite bespreek kan word. Daar is 2 slaapkamers wat elk oor 'n koningingrootte-bed beskik en 'n derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. 1 van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer en 'n aparte toilet.
Elke slaapkamer lei na 'n stoep en het koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, leefarea, swembad, gimnasium en lapa met braaigeriewe. Die perseel bied veilige parkeerplek.
Nabye besienswaardighede sluit Sudwala-grotte, Nelspruit Gholfklub, Laeveld Nasionale Botaniese Tuine, Chimp Eden en Emnotweni Casino.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Challenger-straat 25, Tawny Ridge 16, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Rene's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Steiltes Nelspruit Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Challenger-straat 25, Tawny Ridge 16, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom