2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Chabivin Farm, Blaauwklippen Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rest Collection Deck Studio bied selfsorgverblyf op 'n boetiek-wynplaas in Stellenbosch wat in vonkelwynproduksie spesialiseer. Dié privaat ateljee het 'n sondek op die dak en bied 'n uitsig op Stellenbosch se berge en oor die Blaauwklippen-vallei.
Dié luukse ateljee is oopplan en beslaan 70 m². Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, dennehoutkaste en 'n berg-uitsig. Die badkamer is groot en modern met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n kaggel, lugversorging, 'n slim-TV en onbeperkte WiFi. Die ateljee het ingeboude Bluetooth-luidsprekers en raakskerm-ligte.
Die privaat sondek op die dak het sonstoele, 'n sambreel en 'n pragtige uitsig op Stellenbosch se berge en oor die Blaauwklippen-vallei. Daar is ook nou 'n lieflike houtvuur-warmbad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 91
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Chabivin Farm, Blaauwklippen Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Rest Collection Deck Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Chabivin Farm, Blaauwklippen Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang