Rest Collection Country Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 70
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Elma N - Apr 2024
Algehele gradering
Ja, is heel gerieflik sonder trap, ook vir senior burgers. Baie baie netjies.
Lees meerRest Collection Country Cottage se terugvoer
Baie dankie, Elma, vir jou resensie. Ons wil graag ook net van ons kant af die volgende regstellings maak:
- Daar is wel diefwering voor alle vensters wat kan oopmaak. Die plaas is ook heeltemaal omring deur 'n goeie elektriese heining, gekoppel aan 'n alarm wat deur 'n eksterne sekuriteitsmaatskappy gemonitor word.
- Die kode wat julle ontvang het, word gereeld verander en word net aan gaste deurgegee. Kosaflewerings word persoonlik opgemaak deur 'n afstandsbeheer.
- Die DSTV is wel 'n vol pakket.
- Rakende my man wat julle sleg uitgetrap het, het hy net mooi gevra dat julle nie die honde voer nie, want hulle is op 'n streng dieet. Dit is ook van kardinale belang sodat die honde hul mooi maniere te behou.
Manie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Hettie D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier by Rest Collection Country Cottage.
Elize D - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig en rustig in 'n klein wynlandgoed.
Natasha D - Mei 2023
Algehele gradering
It was a relaxing night away for a weekend break.
Annamarie D - Nov 2020
Algehele gradering
Tranquil and beautiful.
Tracy O - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful accommodation!
Lees meerLizelle B - Mrt 2019
Algehele gradering
Had a lovely stay in spite of no second bathroom and no generators when load shedding.
Lees meerKarin W - Mei 2017
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens van die eienaar self. Heerlik gekuier en kon kuier soos by die huis.
Robert N - Mrt 2017
Algehele gradering
Modern, skoon, rustig, lekker, vriendelik.
Jaco P - Sep 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Helouise O - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in die cabin.
Carina R - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekende selfsorg-eenheid, ideaal geleë, jy is in die dorp maar op die plaas.
Michael B - Jun 2016
Algehele gradering
Absoluut awesome!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwklippenweg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom