Restios@43
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Maalgate Street, Monate Resort, George, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Restios@43 is in Heroldsbaai, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf – wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die eiendom bied 2 pragtig gemeubileerde kamers met 'n TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.
Buite bied die eiendom 'n pragtige grasperk, insluitend 'n braai-area wat ideaal is vir skemerkelkies.
Gaste word voorsien van veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 43 Maalgate Street, Monate Resort, George, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Maalgate Street, Monate Resort, George, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang