Restios@43
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 30 Jun 2026.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Maalgate Street, Monate Resort, George, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R800R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Restios@43 is in Heroldsbaai, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf – wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die eiendom bied 2 pragtig gemeubileerde kamers met 'n TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.
Buite bied die eiendom 'n pragtige grasperk, insluitend 'n braai-area wat ideaal is vir skemerkelkies.
Gaste word voorsien van veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 43 Maalgate Street, Monate Resort, George, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Maalgate Street, Monate Resort, George, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang