Retha's House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Isabel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker en pragtige uitsig.
Celeste D - Sep 2023
Algehele gradering
Spectacular.
Stefaan C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie ruim, eenvoudig maar goed-toegeruste vakansiehuis.
Lees meerRetha's House se terugvoer
Goeiedag Stefaan
Baie dankie vir u positiewe resensie.
Ek is baie bly om te hoor dat julle tevrede was met julle verblyf en dit geniet het.
Ek wag en sien uit na die volgende besoek.
Vriendelike groete
Hilda
Amalia V - Aug 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike huis vir gesinne met kinders.
Madelaine B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker, goed toegeruste huis, mooi uitsig en veilige area.
Retha's House se terugvoer
Hallo Madelaine
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Sien uit na die volgende kuier.
Vriendelike groete
Hilda
Charl V - Mei 2023
Algehele gradering
Beste naweek van die jaar.
Retha's House se terugvoer
Goeiedag Charl
Baie dankie vir die pragtige terugvoering en is bly julle het dit geniet.
Groete
Hilda
Sarah V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike spasie met wonderlike uitsig.
Retha's House se terugvoer
Hallo Sarah, baie dankie vir die goeie terugvoering. Sien uit na jul volgende kuier. Groete. Hilda
Daniel L - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect accommodation for a large group!
Retha's House se terugvoer
Good morning Daniel, thank you so much for the good review. Looking forward to your next stay. Have a nice day. Warm regards. Hilda
Dale T - Sep 2022
Algehele gradering
What a view! The place is enormous and well equipped.
Retha's House se terugvoer
Good day Dale,
Thank you for the feedback.
Hope to see you in future again.
Warm regards,
Hilda
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Gina N - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike naweek met asemrowende uitsig.
Retha's House se terugvoer
Hallo Gina
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word waardeer.
Ek is bly julle het lekker gekuier en ek sien uit na die volgende besoek.
Lekker aand
Vriendelike groete
Hilda
Lucia B - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Retha's House se terugvoer
Goeiemore Lucia
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Sien uit na 'n volgende kuier.
Geniet die dag
Weskusgroete
Hilda
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 8, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap