Rex Ravine
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 180, Bantry Bay, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R16 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rex Ravine is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein gebou teen die heuwels van Bantry Bay in Kaapstad. Die woonstel bied lieflike uitsigte oor die see van die stoep af.
Dié duplekswoonstel het 2 verdiepings, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en 'n bad, en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die goed toegeruste kombuis sluit al die toebehore in om maaltye voor te berei, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die plonspoel.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die gebou is 2 km vanaf Clifton se eerste strand, 6 km vanaf Kaapstad se middestad en 27 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Rex Ravine sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Therese Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 1
Jaar gelys 6
Ligging
- Kloofstraat 180, Bantry Bay, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bantrybaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 180, Bantry Bay, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom