Rhode House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Hamilton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Colette H - Jan 2024
Algehele gradering
Ek sal nie die huis aanbeveel as 'n vakansiehuis nie.
Martie S - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Ruim en regtig 'n baie lekker kuierhuis.
Rhode House se terugvoer
Baie dankie.
Marlize V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Rhode House se terugvoer
Marlize - Baie dankie aan jy en jou familie en ons sien uit om julle weer te verwelkom. Geseënde 2020 vir julle.
Dorethy H - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike vakansie.
Lees meerGodfrey A - Sep 2019
Algehele gradering
Absuluut fantasties.
Rhode House se terugvoer
Baie dankie - on waardeer julle ondersteuning.
Anthea V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Rhode House se terugvoer
Baie dankie Anthea, waardeer julle ondersteuning.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augustuslaan 21, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap