Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ria's Rest Self Catering Flatlet

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Apr 2024 tot 30 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Wepener-weg 19, The Islands, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ria's Self-Catering Flatlet is 'n bekoorlike woonstel in die eilandbewarea in Sedgefield. Dié ekosisteem is internasionaal as 'n Wêrelderfenisgebied erken en is die tuiste van die bedreigde Knysna-seeperdjies wat in die vlei rondom die eiland broei.

Die woonstel gebruik sonkrag, bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en die sitarea waar daar gemaklike stoele en 'n TV is.

Buite is daar 'n lieflike grasperk waar kinders kan speel en 'n swembad waarin almal kan afkoel.

Die woonstel is 10 minute se stap vanaf die water en is naby swem- en hondevriendelike strande, restaurante en die riviermonding geleë. Die kothuis spog met 'n uitsig op "Cloud 9" wat 'n internasionaal erkende valskermsweef-vertrekplek is. Die woonstel is ook stapafstand vanaf bekende markte, soos The Wild Oats-, Mosaic- en Scarab-mark. Net 8 minute se ry sal gaste na Gericke's Point neem, waar daar 'n rits rotspoele met seelewe is om te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Ria's Rest Self Catering Flatlet sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Louw Wepener-weg 19, The Islands, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Wepener-weg 19, The Islands, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40afe087a82682eb743eb75710352e4bef61772e88ed541b71ee3b761e2443d1ae22c47fb5458553bf12b71b6d1fbef63879?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R525 per nag (plek vir 2) 19 Louw Wepener Road The Islands 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.016287865385 22.781300875825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem